Op

Tuisblad
Ander Aktiwiteite
Gebiedsdagbestuur
Gebiedsplan
Gebiedskampe
GGA en GGN
Korrespondensie
Oorde en Komm
Veiligheid
Gebiedsleier
Skakels
Terreine
Fotos

 

   

Kommune

 

ALGEMENE BESKRYWING

  

 

 

 

 

'n Kommune in die hartjie van Hatfield, Pretoria – Schoemanstraat 996 vir jong Afrikanerjeug binne loopafstand van die Universiteit van Pretoria

 

Drie van die huise het elk:

Ø      4 slaapkamers met ingeboude hangkas en werksblad met drie laaie

Ø      kombuis met stoofplate, mikrogolf, ketel, ingeboude kas vir elke inwoner

Ø      badkamer met badkamerkassies, wasbak, stort en toilet

 

Die groot huis het:

Ø      6 slaapkamers met ingeboude hangkas en werksblad met drie laaie

Ø      Kombuis met stoof, mikrogolf, ketel en ingeboude kas vir elke inwoner

Ø      2 badkamers en 2 toilette

 

Die ontspanningsarea (vir alle inwoners se gebruik) is aan die agterkant van die groot huis.

Ø      Sitkamer met DSTV

Ø      Braaiarea met ingeboude braai

Ø      Pooltafel by braaiarea

 

Waskamer:

Ø      Wasmasjien

Ø      Wasbak

Ø      Strykarea

 

Skoonmaker vir algemene areas van Maandag tot Vrydag.

 

Afdakke vir voertuie is beskikbaar aan die agterkant van die erf asook veilige parkering.

 

Elektriese omheining en afstandbeheertoegang maak van die kommune een van die veiligste plekke om te bly.

 

Kontak Die Voortrekkers Transvaal se Gebiedskantoor vir nadere inligting:

Telefoon:         012-430-3914

Faks:             086 613 9934

Epos:              transvaal@voortrekkers.org.za