|
Die Dirkie Uys Voortrekkerterrein is
geleë te Anton van Wouw Laerskool, Brooklyn, Pretoria. Die terrein vorm
deel van vele goedversorgde saalkomplekse van Transvaalse Voortrekkers waar
weeklikse aktiwiteite van hoë standaard aangebied word.
Die terrein beskik oor die volgende
goed-toegeruste fasiliteite:
¨
Saalkompleks
¨
Aparte kombuis
¨
Ablusiegeriewe vir mans en dames
Die terrein leen homself vir die aanbied
van kleiner werksfunksies en gesellighede in die hartjie van die stad.
Besprekings kan
gedoen word by Dirkie Uys Voortrekkers.
Kontak
Die Voortrekkers se Transvaalse
gebiedskantoor vir verdere inligting:
Telefoon: 012-430-3914
Faks: 012-430-3544
Epos: transvaal@voortrekkers.org.za
Webblad:
http://transvaal.voortrekkers.org.za
|