ALGEMENE BESKRYWING VAN BOERPLEK
Boerplek is die gebruiksnaam van Die
Voortrekkers Transvaal se gebiedskantoor in die hartjie van Hatfield, Pretoria -
Schoemanstraat 990.
By Boerplek vind jy:
Ø
Die gebiedskantoor waar alle administratiewe sake
rakende Die Voortrekkers Transvaal hanteer word
Ø
'n Lewende museum oor die bestaan van Die
Voortrekkers Transvaal
Ø
'n Kommune vir jong studerende Afrikanerjeug binne
loopafstand van die Universiteit van Pretoria
Boerplek bied 'n veilige hawe vir die
kultuurskat van Die Voortrekkers Transvaal en 'n geleentheid vir enige
Voortrekker om meer te wete te kom oor die alledaagste lewe van Voortrekkers in
Suid-Afrika.
Kontak Die Voortrekkers Transvaal se
Gebiedskantoor vir nadere inligting:
Telefoon: 012-430-3914
Faks:
086 613 9934
Epos:
transvaal@voortrekkers.org.za
Webblad:
http://transvaal.voortrekkers.org.za
|