Goue_boksWapadrand_wapen

WAPADRAND VOORTREKKERS

Die Kommando wat omgee!

Voortrekkers_wapen 50 Jaar Getroue Diens

Juffrou Louna Coetzee is al so lank ’n Voortrekker dat sy amper die Groot Trek kan onthou!!!  2008 is haar 50 ste jaar as Voortrekker.  Louna het as Drawwertjie by die Jan Lombard Kommando (Oosteind Laerskool) aangesluit in 1958.

 

Sedert 1982 raak sy aktief by Wapadrand Kommando betrokke en dien deurentyd as skakelbeampte tussen Laerskool Constantia Park en Wapadrand Kommando.

 

 

 

Hierdie spannetjie Graad 2’s het die prys ontvang vir een van die beste skuilings asook meeste gaste saamgebring vir die aand

Hierdie seuns was die bes verteenwoordigste op die plakkerskamp

Net om te bewys, haweloses he took styl, het hierdie voortrekkers selfs vir hulle ‘n hangkas van kartonkboks gebou!

Van die skuilings het bietjie motivering nodig gehad om bo te bly!

Tyd om bietjie uit te span op die voorstoep!

Moeg na ‘n harde dag se werk!

Dis moeilik om mooi te lyk vir die kameras!

Sommige kinders was baie oorspronklik met hulle plakkers-borde (“Hett werk, Hett koss, Hett kelere!  Kort Aandag”)

Hoogtepunte

· 50 Jaar Getroue Diens

· Plakkerskamp

· Kommando - 30 Jaar Oud

· Inlywing

· DANS! DANS! DANS!