Koffie, koffie, anders
val ek om,
koffie, koffie, anders val ek om.
Bly die koffie in die rugsak,
sal ek net hier in mekaar sak.
Koffie, koffie, anders val ek om!
Hoe sal u daarvan hou om u
gunsteling Voortekkerkoffie te drink? Die wonderlike aroma van vars gemaalde
koffiebone verpak in die unike Voortrekker koffieboks of -blik.
Moenie hierdie geleentheid
van 'n millennium misloop nie. Hierdie produkte kan bekom word by u naaste
Voortrekkerkommando vir die prys van R42-00 vir 'n 500g pak en R60-00 vir 'n
500g koffieblik. Die koffie kom in 250g pakkies.
Moenie om kap omdat u nog
nie 'n pak het nie, gaan koop nou...!
