|
|
|
|
Welkom by Verwoerdburg Voortrekkerkommando se webwerf. Op hierdie webwerf probeer ons die beeld van die moderne Afrikaner en Voortrekker weerspieël. Die inligting wat beskikbaar is op die webwerf strek van kommando aktiwiteite tot ekstra kennis oor ons volk se geskiedenis. Die nuwe jaar is hier en ons kan nie wag om te begin nie... Kom kyk bietjie nader! Vir navrae en voorstelle e-mail asseblief vir ons webmeester by: scholtzj@intekom.co.za Die webwerf is laas op 27-01-2003 opgedateer.
|