Text Box: Text Box: Rietvallei
voortrekker kommando

Welkom Rietvallei Voortrekkers, een van die grootste Voortrekker Kommandos in die land. Ons bestaan uit meer as 300 aktiewe ingeskrewe lede, wat meer as 70 volwasse lede insluit. Ons lede kom meestal uit Elarduspark, Wingatepark, Rietvallei Rand, Monumentpark, Pierre van Ryneveld en omliggende omgewings.

Ons jaarlikse inskrywingsgelde beloop R650 vir Jeuglede, R225 vir Offisiere en R60 vir Heemraadslede

Hiermee ons bankbesonderhede

 

 

Terug na bo

KOMMANDOKAMP INLIGTING EN INSKRYWINGSVORM VIR NIE-LEDE

Kampbrief

Inskrywingsvorm Nie-lede

Padkaart na kampterrein

GRAAD 7 EVALUERINGSDAG

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm