
|
|


|
Die Voortrekkers - Kruinsig |
|
Visie 2020, Om die meerderheid van die Afrikanerjeug te mobiliseer en om as oortuigde Christen, Afrikaners en Landsburgers suksesvol te wees.
Gister, vandag en beslis more
Doen groot………
Hierdie is maar net ‘n paar visies wat die die Voortrekkers het. Die Voortrekkers —Kruinsig is in elke opsig deel van die toekomsblik van die Die Voortrekkers en ondersteun die visies.
Welkom by Die Voortrekkers —Kruinsig se webblad.
Snuffel rond en loer gerus na wat ons die afgelope jaar of so gedoen het.
Hier is van ons spanne
As mens en as Voortrekkers is ons ongelooflik trots om die tien kodes uit te leef en ook daarin te poog om ‘n verskil te maak in ons eie gemeenskap en selfs verder in ander gemeenskappe.
Geniet hierdie kuber ruimte word deel van Die Voortrekkers —Kruinsig.
Voortrekkergroete
Kruinsig |
|
2007 |



