![]() Die Voortrekkers |
|
|
Klapperkop Kommando is geleë in die Waterkloofrif-Monumentpark area in Pretoria-Oos. Die kommando het tans spanne vanaf Gr0 tot Gr12, Staatmakers en 'n hele span entoesiastiese offisiere en heemrade.
Ons is in die gelukkige posisie om ons eie terrein te hê waar kommando-aktiwiteite geskied. Hier is 'n kaart na die terrein en 'n paar fotos van hoe ons geriewe lyk. Die terreinmeester is Gerrit Broos.
|
||
|
|
|||
|
Copyright © Year [Your Company Name] |