|
|
Welkom by ons webblad! Die Voortrekkers se ABC: Moderne Afrikaners Positiewe LandsBurgers Konsekwente Christene |
|
|
(Kyk asb by Die Voortrekkers Transvaal
vir meer info oor gebiedsaktiwiteite, skryf asb deur die kommando in en NIE
direk NIE) Binnekort: (Sien jaarprogram ook} Spanbyeenkomste gewoonlik Woens. 17:00-18:00. |
|
|
Vrydag 27 April 2012 |
Vryheidsdag |
|
Vrydag 27 April – Maandag 30 April |
Verkennerstaptoer |
|
Maandag 30 April |
Skole vakansiedag |
|
Dinsdag 1 Mei |
Werkersdag |
|
Woensdag 2 Mei |
Spanbyeenkoms |
|
Vrydag 4 Mei – Sondag 6 Mei |
GGN: Oord Limpopo |
|
Saterdag 5 Mei |
GGA: Genl Hertzog |
|
Woensdag 9 Mei |
Spanbyeenkoms |
|
Saterdag 12 Mei |
Garscomdag: Garsvallei doen Boeresport |
|
Vrydag 11 Mei – Sondag 13 Mei |
GGA: Rietvallei |
|
Woensdag 16 Mei |
Geen byeenkoms |
|
Donderdag 17 Mei |
Hemelvaartdiens |
|
Vrydag 18 – Saterdag 19 Mei |
GGA: Die Kruin |
|
Woensdag 23 Mei |
Spanbyeenkoms |
|
Woensdag 30 Mei |
Spanbyeenkoms |
|
Vrydag 1 – Saterdag 2 Junie |
GGA: Sweepslag Seremonienaweek |
|
Vrydag 1 – Saterdag 2 Junie |
GGA: Rooihuiskraal |
|
Woensdag 6 Junie |
Spanbyeenkoms |
|
Woensdag 13 Junie |
Spanbyeenkoms |
|
Vrydag 15 Junie |
Heemraadsaktiwiteit: Dans en Kuieraand |
|
Saterdag 16 Junie |
Jeugdag |
|
Woensdag 20 Junie |
Kommandobyeenkoms |
|
Vrydag 22 Junie |
Skole sluit |
|
Saterdag 23 Junie – Sondag 1 Julie |
Swartvleikamp (Gr3-Gr7) |
|
Vrydag 22 Junie – Sondag 1 Julie |
Seejol (Gr8-Gr12) |
|
Vrydag 6 Julie – Dinsdag 10 Julie |
Nasionale HW/PV Toetskamp |
|
Maandag 16 Julie |
Skole Open |
|
Die bankbesonderhede vir direkte betalings is :
naam: GARSVALLEI VOOTREKKERKOMMANDO, bank: ABSA, tipe rekening: TJEK, tak:
MENLYN SQUARE tak nommer: 520 345, rekening nommer: 101 5722
033. Verwysing: die lid se van en naam moet as verwysing gebruik word. Stuur bewys van betaling per e-pos aan garsvallei.finansies@gmail.com
of sms 082 451 1549 of faks na 086 663 1563 om betaling te bevestig. |
|
Waar kan julle ons kry?
Meeste van ons woon in Garsfontein en/of is in Hoërskool Garsfontein of Laerskool Garsfontein.
Dis gewoonlik ‘n goeie plan om aan te sluit by die kommando naaste aan jou. Klik hier om te kyk waar om die dagbestuur te kontak
of stuur ‘n epos vir Carina.
|
Garsvallei se Spanne: Die jeuglede word in spanne ingedeel en ‘n klompie
spanne vorm ‘n veldkornetskap: Klik op die naam: Kanniedood Veldkornetskap
(Gr R tot Gr 3) Maroela Veldkornetskap (Gr 4
tot Gr 7) |
Ander Voortrekker webblaaie: Die
Voortrekkers se Amptelike Afrikaanse Webtuiste |
Foto’s en stories:
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|
||
|
Wat doen die kleuters? |
|||
Vorms
Aansoekvorms
|
GV01 –
Jeuglid inskrywing by Garsvallei 2011
vorm |
|
GV3 - Voortrekkerdrag en Literatuur Bestelvorm vir
Penkoppe (P) en Drawwertjies (D) Excel invul of PDF
2011 vorms |
|
GV4 - Voortrekkerdrag en Literatuur Bestelvorm vir
Verkenners (V) Excel
invul of PDF 2011 vorms |
|
GV5 - Voortrekkerdrag en Literatuur Bestelvorm vir
Offisiere (O) en Staatmakers (S) Excel invul of PDF
2011 vorms |
|
Aanwerk instruksies vir erkenningsbaadjies: Volwassenes Verkenners
PD’s |
Garsvallei Webblad
|
Stuur asb. bydraes & kommentaar vir Carina Kruger by carina.kruger@telkomsa.net Laat
weet ook asb van enige skakels wat nie meer werk nie. |
|
Baie dankie aan almal wat sover insette gelewer het, julle mooi foto’s
met my gedeel het en dat julle almal so positief is hieroor! As daar enige
foto of teks is wat enige iemand op enige manier aanstoot gee (selfs al lyk
jou hare net te deurmekaar na jou sin): Laat weet asb sodat ons dit kan
regstel! |
Let asb. daarop dat die menings op hierdie webblad die
van individue in die Garsvallei kommando is, en nie noodwendig van Die
Voortrekker Beweging nie.
Counter
Stats
fence
designs Counter