Tuis
Briewe en Vorms
Kontak Inligting
Terrein

DIVISIES

Roeikunde
Seilkuns
Seilvernuf
Selfbehoud

Varswaterkunde (Gr 8)

Op Wilgedraai word Varswaterkunde aangebied vir Graad 8 Verkenners. Hierdie divisie word op die kamp uitgeken aan hulle donker groen pette.

Varswaterkunde is ons Verkenners se eerste smakie van die avontuur wat vir hulle voorlê op Wilgedraai. Hierdie spesialisasie word aangebied oor 'n periode van sewe aaneenlopende dae op die oewers van die Vaaldam. Daar word onder andere gekyk na:

Gedurende hierdie kursus kry die Verkenners baie tyd om bietjie langs die dam te ontspan en kuier. Dis hier waar elkeen van hulle se loopbane op Wilgedraai begin...

Volgend