Tuis
Kontak Inligting
Terrein

DIVISIES

Varswaterkunde
Roeikunde
Seilkuns
Seilvernuf
Selfbehoud

Briewe en Vorms

Hier is die al die kampbriewe en inskrywingsvorms. Mense onthou asseblief dat ons in die elektroniese era leef (red 'n boom) - vul hierdie dokumentasie elektronies in en stuur dit per e-mail aan die kampsekretaresse.

Bankbesonderhede:

Nedbank het Wilgedraai Waterwerkkamp se bankrekening as dormant verklaar en gesluit. Ons het die afgelope twee weke verskeie kere probeer om die rekening weer oop te maak sodat u, u kommando se kampgelde kan deponeer. Ons het gister weer 'n finale poging aangewend wat weereens onsuksesvol was…

Ons vra groot om verskoning vir die ongerief wat u moes verduur in hierdie verband!

As 'n tydelike oplossing vir 2011 se Wilgedraai Waterwerkkamp inskrywings het ons die volgende rekening geopen wat u kan gebruik om die kampgelde in oor te betaal:

Rekeningnaam: Transvaalse Voortrekkers
Bank: Standard Bank
Rekeningnommer: 016658655
Takkode: 010845

Jy word dus versoek om asseblief so gou as moontlik die Wilgedraai Waterwerkkamp inskrywingsgelde oor te betaal in die bogenoemde rekening. Dit is uiters belangrik dat jy ‘n duidelike verwysing gebruik sodat jou oorbetaling maklik met jou inskrywing versoen kan word.

 

As jy graag saam met Touleier Kommando se bus wil ry, laai hierdie brief en vorm af
Kliek op hierdie blok en laai die brief vir Verkenners af

Is jy 'n Verkenner?

Soos in 'n hoërskool Voortrekker... dan is hierdie vorm die een wat jy moet voltooi

(doen dit asseblief elektronies)

Ouer as 18 jaar? Indien wel is hierdie brif vir jou bedoel

Hierdie brief het 'n ouderdomsbeperking

(Nee, regtig!)

Ouer as 18 jaar? Indien wel is hierdie vorm vir jou bedoel

(As jy wil kom kamp MOET jy ook 'n vorm voltooi...
GEEN VORM, GEEN KAMP!)

Hey AKL Admin!

Hierdie brief is vir jou

(Om seker te maak jy kry dit reg die eerste keer)

Hey AKL Admin!

Ja, alweer 'n vorm vir jou...

(Maak dit maklik vir almal en voltooi hierdie vorm)

Vir al die
"eager-beavers" hier is solank die lysie van goed wat jy moet saambring

BAIE BELANGRIK:
ONTHOU JOU LEWENSREDDINGSBAADJIE