11/09/09

"VAT die toekoms VAS!"

Tuisblad
In die nuus
Seejol Foto's
Kursusinligting
Inskrywing
Klets Nes

"Word wakker, word wakker,

daar onner inni bakke. . ."

Seejol Seekamp vir Verkenners van Die Voortrekkers, vind jaarliks plaas in 'n vakansie-atmosfeer te Hartenbos aan die Kaapse Suidkus.

Jy, as Voortrekker, word deel van die bemanning op die vaart van VTS Seejol!  Hier word dinge anders gedoen! As lid van die bemanning, word jy ook hanteer soos dit in die eeu-oue maritime tradisie die geval sou wees. . . Miskien vee die trotse seevaarders se manier van doen aan jou af en bly jy vir altyd 'n Seejoller in Hart, Siel & Gees!

Kampinligting is beskikbaar in Die Deining, Die Vaart se inligtingsbrief.  Laai Die Deining af onder "Inskrywing" of op Die Deining te klik.

Verskeie kursusse word aangebied vir Matrose (Verkenners) vanaf Graad 8 tot Graad 12, wat hoofsaaklik met aktiwiteite rondom die see en seelewe te doen het.

Kursusse vir volwassenes word ook aangebied in die vorm van Spesialisasies by name: Dekhande (Seekunde) en Walpatrollie (Stap & Toer).  Volwassenes doen daarna diens as Diensoffisiere of by Steundienste. 

VTS Seejol was ook in die nuus tydens 2007 - Lees gerus die artikel oor die bydrae wat Kwartdek tot die gemeenskap gelewer het!

Kom vaar vanjaar saam en word deel van 'n

"Kookwater Vaart" waar elkeen spesiaal is!

- Skeepslog -

- 2010 -

 

Kampdatum:

Vrydag 18 Junie 2010

 tot

Sondag 27 Junie 2010

 

Kampkostes:

Alle Matrose:     (Uitgesluit Seeroeikunde)

Seeroeikunde: 

Offisiere:               

Kombuis:           

 

 

 

Klik Hier

vir

Inskrywings

 

NB Inligting

 

Verlore goedere is by Celeste Scheepers.

082-926-0760

csconslt@lantic.net

 

Besoek gerus Seejol se "Vuisboekgroep":

 

Voortrekkers - Seejol

Tuisblad | In die nuus | Seejol Foto's | Kursusinligting | Inskrywing | Klets Nes

Besoeker Hit Counter sedert

27 November 2006

Hierdie webblad was 11/09/09 opgedateer