Aanwysings:
1. Vanaf die N1 snelweg, neem die ZAMBESI (R513) afrit. Gaan deur die tolhek en draai dan Oos in die rigting van Cullinan.
2. Volg Zambesi rylaan Oos vir ongeveer 1 km en draai links by die KwaMHLANGA pad (R573) in 'n Noordelike rigting na die Roodeplaat Dam.
3. Volg die pad vir ongeveer 11 km en draai links na die Departement van Landbounavorsing (ARC)
4. Net voor jy by die ARC ingaan, draai regs na die Gauteng Youth Development Centre.
5. Volg die pad totdat jy by die kamp inry
Kampleier
Gys le Roux
083 4533855
gys.leroux@gmail.com
Sekretaresse
Therese van Deventer
083 485 9202
ellipsisarch@absamail.co.za