Voor Kamp Nakuphi 2011

Kamp Nakuphi word jaarliks aangebied in die Merenski Natuurreservaat langs Tzaneendam. Kamp Nakuphi val onder beskerming van Oord Limpopo. 2010 was al ons elfde kamp en ons sien uit na Nakuphi nommer twaalf in 2011. Die kamp handel om waterwerk oftewel wateravontuur.
 

 

Email: webmaster@bestwebs.co.za?cc=jvaneden@scaw.co.za&subject=Nakuphi Webmeester

Probleme op die webtuiste, Kliek Hier en laat weet die webmeester

WEBCAM
seadog